Ross Lynch

Ross Lynch
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ross Shor Lynch
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ross Lynch is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Muppets Most Wanted (2014) en My Friend Dahmer (2017), en in die televisiereeks Austin & Ally (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy